http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Wanneer sal die Duisendjarige Ryk begin?

01 Mei 2005Richard F. Ames

Bybelprofesieë onthul dat God binnekort vrede na die aarde gaan bring vir ’n duisend jaar. Sal u gereed wees?

Lees Meer...

Siekte-epidemies: Die vierde ruiter

01 Mei 2005Douglas S. Winnail

Bybelprofesieë omtrent die einde van die tyd gebruik ontnugterende beelde van vier ruiters om die verskriklike gebeure te beskryf wat oor die wêreld gaan plaasvind kort voor die Wederkoms van Jesus Christus.

Lees Meer...

Vrae en antwoorde: “onsterflike siel” in mense wesens?

01 Mei 2005LKG Redaksie

Verwys die Bybel se stelling “die Gees in die mens” (Job 32:8, 18) na God se Heilige Gees, of na ’n “onsterflike siel” in mense wesens?

Lees Meer...

Persoonlik - Dien u God of Mammon?

01 Maart 2005Roderick C. Meredith (1930-2017)

Vandag is ons wêreld meer materialisties as wat dit vir millennia was, moontlik meer as wat dit ooit was. Vandag se samelewing is behep met gierigheid en besitlikheid. Vandag aanbid die mensdom materiële dinge en plaas die verkryging daarvan as eerste prioriteit in hul lewens.

Lees Meer...

Wat is FOUT met die Sabbat?

01 Maart 2005Roderick C. Meredith (1930-2017)

Is belydende Christenleraars besig om “hul oë weg te keer” van die einste teken wat God gegee het om Sy mense te identifiseer? Deur wie se gesag is die vierde gebod verander of mee “weggedoen”?

Lees Meer...

Wat gebeur wanneer u sterf?

01 Maart 2005Richard F. Ames

Daar is baie vreemde beskouings aangaande die lewe na die dood! In die naam van Christelikheid word baie teenstrydige idees onderrig. Wat gebeur werklik wanneer u sterf?

Lees Meer...

God is besig om 'n Gesin te bou

01 Maart 2005Dexter B. Wakefield

God het die gesin ingestel. Wat vertel Sy skepping ons van Hom en van onsself?

Lees Meer...

Die opstanding was nie op Paassondag nie

01 Maart 2005John H. Ogwyn (1949–2005)

Miljoene belydende Christene trek jaarliks saam vir Paas-sonsopkomsdienste. Baie mense wat andersins selde kerk toe gaan, sal selfs op Paassondag aanbiddingsdienste bywoon by die kerk van hul keuse.

Lees Meer...

Verraai - vir 'n rede!

01 Maart 2005Douglas S. Winnail

Die inval in Irak het skokgolwe veroorsaak wat die geallieerde Westerse demokrasieë beide geskok en verbrokkel het. Binne ’n kwessie van weke het bondgenote van die Verenigde State en Brittanje hulle teenstanders geword, namate gemoedelikheid gekwyn en vyandigheid tot uitbarsting gekom het.

Lees Meer...

Die Geheelbeeld

01 Maart 2005Douglas S. Winnail

Waarvoor berei u geloof u voor?

Lees Meer...
^