http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Noodsaaklike sleutels om profesie te verstaan

01 Mei 2007Roderick C. Meredith (1930-2017)

Amerika is nou by 'n keerpunt in sy geskiedenis. Respek vir die VSA neem wêreldwyd vinnig af. Selfs in die VSA is respek vir sy eie President die laagste ooit.

Lees Meer...

Vrees, frustrasie of geloof?

01 Mei 2007Richard F. Ames

Ons leef in 'n wêreld vol uitdagings, gevare en stres. Kan geloof ons frustrasies oorwin?

Lees Meer...

Europa: ’n Moderne Toring van Babel

01 Mei 2007Douglas S. Winnail

Groot veranderings is besig om in Europa plaas te vind. Nasionale groeperings wat vir dekades sonder verandering behoue gebly het, is besig om te verskuif.

Lees Meer...

Sal u die Aarde beërwe?

01 Mei 2007Richard F. Ames

Jesus sê dat die sagmoediges die aarde sal beërwe, maar miljoene mense glo dat hulle hemel toe sal gaan wanneer hulle sterf. Wat sê u Bybel werklik?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “astrale projeksie” of “buite-liggaamlike ervarings”

01 Mei 2007LKG Redaksie

Baie mense glo dat 'n mens se siel of gees van die liggaam geskei kan word en dan na veraf plekke buite die liggaam se bereik kan reis. Dit is nie net 'n “New Age” of “Oosterse” godsdiens-opvatting nie; selfs party mense wat hulself Christene noem glo in “astrale projeksie” of “buite-liggaamlike ervarings”. Onderrig die Bybel in 2 Korinthiërs 12:2-4 dat 'n mens se siel en gees buite die liggaam kan funksioneer?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Die St. Petrus-misleiding

01 Mei 2007Douglas S. Winnail

Verlede Junie het Pous Benediktus die Sestiende 'n skare van 50 000 mense op die St. Pietersplein daaraan herinner dat die grondslag van sy gesag die rots is waarop Jesus die Katolieke Kerk gestig het – daardie rots bedoelende die apostel Petrus.

Lees Meer...

Wêreld van Môre – Jeug: Op soek na die ewige opwinding

01 Mei 2007Gerald Weston

Toe ek 'n tiener was, het ek en my vriende gedink dat “pret” 'n sinoniem was vir “geluk”. Hoe meer pret jy gehad het, hoe gelukkiger sou jy wees. Hoe langer jy die pret kon uitrek, hoe groter sou jou geluk wees.

Lees Meer...

Persoonlik - Is u gereed?

01 Januarie 2007Roderick C. Meredith (1930-2017)

Gebeure wat in u Bybel voorspel word, begin nou al meer gereeld gebeur. In hierdie Werk van die lewende God is ons daartoe in staat om u te waarsku oor wat binnekort gaan gebeur. Ons praat nie van dekades in die toekoms nie.

Lees Meer...

Eersdaagse Wêreldregering: Hoe sal dit wees?

01 Januarie 2007Roderick C. Meredith (1930-2017)

'n Ware “Nuwe Wêreldorde” sal binnekort op hierdie aarde gevestig word. Die meeste godsdienstige mense verstaan dit nie. Die meeste leraars verstaan dit ook nie, maar dit kom binnekort! Dit sal u lewe dramaties raak.

Lees Meer...

Skadu's oor Europa

01 Januarie 2007Douglas S. Winnail

Bybelprofesie onthul dat skrikwekkende gebeure in Europa op die drumpel staan om die verloop van wêreldgeskiedenis te verander!

Lees Meer...
^