Vrae en Antwoorde: Wat gebeur met diegene wat sterf sonder dat hulle die ware Evangelie gehoor het? |
01 September 2015LKG Redaksie |
Jesus sê in die Evangelie van Mattheüs dat die oordeelsdag “meer draaglik” sal wees vir die mense van Sodom en Gomorra en Tirus en Sidon, as vir diegene wat Jesus se boodskap gedurende Sy bediening op aarde gehoor en dit verwerp het. Hoe kan dit wees? Indien al hierdie mense geoordeel en veroordeel is, hoe kan sommige mense baie beter as ander op die oordeelsdag vaar? |
Lees Meer... |
Profesieë neem gestalte aan - Komende plae: Die vaal perd |
01 September 2015Douglas S. Winnail |
Bybelse profesieë het lankal bekend gemaak dat net voor die Wederkoms van Jesus Christus, ’n reeks verskriklike gebeure, uitgebeeld deur die vier ruiters van die Apokalips, oor die aarde sal trek. Hierdie komende rampe sluit in: Toenemende berigte van oorloë, hongersnood, natuurrampe en siekte-epidemies. |
Lees Meer... |
Is die Sabbat belangrik? |
01 September 2015Richard F. Ames |
Waarom het God die Israeliete van ouds beveel om die sewende-dag Sabbat te onderhou en van watter belang is Sy opdrag vir Christene vandag? |
Lees Meer... |
Die vloeistof van die lewe |
01 Julie 2015Wallace G. Smith |
Een van die wonders van ons pragtige skepping is oral rondom ons en word as vanselfsprekend aanvaar en dikwels nie eers raakgesien nie. Trouens, soms kyk ons reg daardeur! Hoewel baie algemeen op ons planeet, verteenwoordig dit een van die heel merkwaardigste substansies in die heelal. Wat is dit? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: Die ekumeniese misleiding |
01 Julie 2015Douglas S. Winnail |
Regdeur ’n geskiedenis van byna 2,000 jaar, het die Christendom verskeie groot skeurings ervaar en duisende versplinterende sektes opgelewer. Ernstige pogings is nogtans nou aan die gang om die verdeeldheid te herstel en die versplinterde stukke weer saam te voeg. |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: “Gebruik dit of verloor dit” is ’n lewensbelangrike beginsel vir ’n Christelike lewe! |
01 Julie 2015LKG Redaksie |
“Gebruik dit of verloor dit” is ’n lewensbelangrike beginsel vir ’n Christelike lewe! |
Lees Meer... |
Môre se jeug: Jy is nie dom nie |
01 Julie 2015Phil Sena |
Het jy al ooit aan jouself gedink as minder intelligent as ander? Het die ander kinders by die skool jou “dom” genoem? Indien wel, hoe het dit jou laat voel oor jou vermoë om te leer en om beskou te kon word as ’n goeie student? |
Lees Meer... |
Die einde van oorlog? |
01 Julie 2015John Meakin |
Tydens die 100ste herdenking van die begin van die Eerste Wêreldoorlog, wat kan die “oorlog om alle oorloë te beëindig” ons leer oor die mens en die menslike natuur? ’n Blik op die verlede kan ons baie leer oor ons toekoms. |
Lees Meer... |
Londen Roep: Brittanje doen afstand van die reëls |
01 Julie 2015Rod King (1949-2019) |
Die Engelse se wantroue in “alles Europees” dateer reeds eeue terug - ’n wantroue wat beslis versterk is deur die Spaanse Armada, Napoleon en Adolf Hitler. Vir baie Britte was daar te veel kontinentale geweldenaars wat met gierige oë na hulle “sceptered isle” gekyk het. Die Engelse het weggeskram van enige leier wat sý wil wou afdwing op ’n nasie wie se mense hulle vryheid meer waardeer het as byna enige ander nasie in Europa. Waarom is dit so? |
Lees Meer... |
Die geluide van somer |
01 Julie 2015J. Davy Crockett III |
Hoe kan u u fokus behou met die geroesemoes van bedrywighede rondom u? |
Lees Meer... |