’n Stryd van Arende: Amerika en Duitsland in Profesie |
01 September 2007Douglas S. Winnail |
Die meeste verslaggewers en nuuslesers word daarvan bewus dat die wêreld ’n al hoe meer gevaarlike plek word. Nóg die Verenigde Nasies, nóg Amerikaanse kragvertoon, het tweedrag voorkom of die groot probleme opgelos wat die mensdom in die gesig staar. |
Lees Meer... |
Profesieë word werklikheid |
01 September 2007Douglas S. Winnail |
Die Christenwêreld is selektief oor wat hulle glo wat in die Bybel staan. Die Bybel sê dat “God liefde is” (1 Joh. 4:8) en dat ’n liefdevolle God Sy Seun gestuur het om te sterf vir die sondes van die wêreld (Joh. 3:16). |
Lees Meer... |
Na God se Eie hart |
01 September 2007Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Geliefde broeders en vriende, wil u meer wees soos Koning Dawid van Israel - die “man na my hart” (Hand. 13:22)? Die grootste deel van my Christelike lewe was koning Dawid en die apostel Paulus my belangrikste Bybelse “helde” - dit is, afgesien van Jesus Christus Self. |
Lees Meer... |
Die hantering van beproewings |
01 September 2007Douglas S. Winnail |
Hoekom is die lewe met tye so moeilik? Vir ’n kind wat geseën is met ’n liefdevolle en beskermende familie-omgewing is elke dag ’n nuwe avontuur en omtrent elke nuwe ondervinding veroorsaak opgewondenheid. |
Lees Meer... |
Persoonlik - Godsdienstige verwarring |
01 Julie 2007Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Waarom heers daar deesdae soveel godsdienstige verwardheid? |
Lees Meer... |
Is u bereid om te verander? |
01 Julie 2007Roderick C. Meredith (1930-2017) |
U eie lewe hang in die volgende paar jaar af van u bereidwilligheid om te verander! U ewigheid hang af van wat u met die waarheid doen wat onthul word. |
Lees Meer... |
Wie is die Dier? |
01 Julie 2007Richard F. Ames |
Die boek Openbaring in u Bybel, is vir die meeste mense 'n raaisel. Dit is vol buitengewone beeldryke en geheimsinnige figure. Een van hulle, is 'n “Dier” wat die toekoms van die wêreld sal verander. |
Lees Meer... |
EVOLUSIE: Feit of fiksie? |
01 Julie 2007John H. Ogwyn (1949–2005) |
In die bykans 150 jaar sedert dit die eerste keer in 1859 gepubliseer is, is sekerlik bewys dat Charles Darwin se Origin of the Species een van die invloedrykste boeke van ons tyd is. |
Lees Meer... |
Het Jesus die Sabbatsgebod oortree? |
01 Julie 2007Rod Reynolds |
Feitlik enigiemand wat aan Christendom blootgestel is, weet dat Jesus Christus in 'n milieu grootgeword het wat deurdrenk was met Ou Testamentiese skrifture; Hy het dit geken, aangehaal en daarvolgens geleef. |
Lees Meer... |
Die antwoord op onverhoorde gebede |
01 Julie 2007Richard F. Ames |
Bid u gereeld? Wanneer u bid, verwag u 'n antwoord? |
Lees Meer... |