Moederskap in gevaar |
01 Maart 2009Rod McNair |
Ons nasies is in ’n kulturele en morele krisis. Indien u ’n moeder is, wat kan u doen om u kinders te beskerm teen die komende rampspoed? |
Lees Meer... |
Bestuur God wêreldaangeleenthede? |
01 Maart 2009Douglas S. Winnail |
Wat hou die toekoms in vir die nasies van die wêreld? Het God enigiets met die toekoms te doen? |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Wat gebeur dan wanneer ons sterf? |
01 Maart 2009LKG Redaksie |
Ek het altyd verstaan dat wanneer Christene sterf, hulle siele reguit na die hemel gaan om saam met Jesus te wees. Hoe behoort ek dan Skrifgedeeltes soos Prediker 9:5 te verstaan wat sê: “... die dooies weet glad niks nie”. Wat gebeur dan wanneer ons sterf? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: Die tye van die nasies |
01 Maart 2009Douglas S. Winnail |
Nader ons nou ’n beslissende draaipunt in die geskiedenis? Neem antieke profesieë deesdae gestalte aan? Jesus het nie die vraag ontduik toe Hy as volg gevra was: “Vertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees, en wat is die teken van u koms en van die voleinding van die wêreld?” |
Lees Meer... |
Persoonlik - Waarom ateïste? |
01 Januarie 2009Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Gedurende die afgelope paar dekades is daar ’n omvangryke aanslag teen die Christendom geloods. Miljoene het die “hoofstroomkerke” verlaat en baie ander mense is besig om dit te doen. |
Lees Meer... |
Ontdek oorspronklike Christelikheid |
01 Januarie 2009Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Wat het geword van die oorspronklike Christelikheid van Jesus en Sy Apostels? Dit het bykans heeltemal van die aardbol af verdwyn, maar dit bestaan wel – en u kan dit ontdek. |
Lees Meer... |
Wat behoort die Kerk te Doen? |
01 Januarie 2009Rod McNair |
Het die Kerk nog steeds ’n doel hier aan die daeraad van die 21ste eeu? Kan u ’n deel daaraan hê? |
Lees Meer... |
Hoe om u Bybel te bestudeer |
01 Januarie 2009Richard F. Ames |
U besit heel moontlik ’n Bybel. Het u dit al werklik bestudeer? Indien u nie weet hoe om u Bybel te bestudeer nie, sal dit ’n raaisel vir u bly en u sal in gebreke bly om die mees opwindendste, gedagte-verrykende inligting en kennis wat die wêreld nog ooit geken het, te bekom! |
Lees Meer... |
Vroeëre Christelikheid en Europa se Westelike Eilande |
01 Januarie 2009Douglas S. Winnail |
Hoe het Christelikheid heel eerste na Europa se westelike eilande gekom? Wat het met die ware evangelie gebeur? Waarom maak daardie geskiedenis deesdae saak? |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Is daar enige hoop vir my? |
01 Januarie 2009LKG Redaksie |
Ek het tot die besef gekom dat ek my hele lewe lank teen God gesondig het. Ek het ’n probleem om te glo dat Hy my al die verskriklike dinge wat ek gedoen het ooit sal kan vergewe. Is daar enige hoop vir my? |
Lees Meer... |