http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Persoonlik - Reik na die doelwit!

01 Julie 2003Roderick C. Meredith (1930-2017)

Een van die primêre gevare vir ons almal in God se Kerk is om te raak soos die Laodicense, met ander woorde om ’n louwarm gesindheid te hê. Ons is definitief in dít wat in die Bybel aangedui is as die “laaste tydperk” - die laaste kerk-era van God se Kerk, net voor die Verdrukking.

Lees Meer...

Die gevaar van vals bekering

01 Julie 2003Roderick C. Meredith (1930-2017)

Miljoene mense neem hul “bekering” tot Christenskap as vanselfsprekend aan. Doen u dieselfde?

Lees Meer...

Die totstandkoming en ondergang van nasies

01 Julie 2003Richard F. Ames

Waar is al die groot ryke van die verlede? Waar is die Assiriese Ryk, die Babiloniese Ryk en die Romeinse Ryk? ’

Lees Meer...

Morele verval lê voor

01 Julie 2003Douglas S. Winnail

Een van die mees verbasende gebeure van die afgelope 50 jaar is die dramatiese verskuiwing weg van Judeo-Christen sedes, wat die fondament van die Westerse beskawing gelewer het.

Lees Meer...

Gehoorsaam God en gaan Sy rus binne

01 Julie 2003John H. Ogwyn (1949–2005)

Die Israeliete het vir 40 jaar deur die Sinai-woestyn getrek. Die oudste deel van die volk het herinneringe as tieners van die lewe in Egipte gehad en ’n lewe in die woestyn was al wat die oorgrote meerderheid van die Israelitiese bevolking geken het.

Lees Meer...

Waarom kry Christene swaar?

01 Julie 2003Ron Wheeler

Swaarkry is per definisie ’n pynlike ervaring. Waarom sal God dit dus in die lewe van ’n Christen toelaat en dan selfs die voordele daarvan besing?

Lees Meer...

Agape liefde

01 Julie 2003Mike McDaniel

Watter aspek van u Christenlewe sou u die graagste wou verbeter? Indien u in een spesifieke area kon groei, watter een sou u verkies? Daar is verskeie areas waarin ons as Christene moet groei.

Lees Meer...

Persoonlik - Waar was God op 11 September 2001?

01 Mei 2003Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die kragtige emosies wat op 11 September 2001 uitgelok was, affekteer steeds miljoene Amerikaners. Een algemene vraag wat gevra word, is: “Waar was God op 11 September?” ’n Paar weke gelede het ek en my vrou na ’n spesiale program op TV gekyk genaamd “Geloof en Twyfel by die trefpunt”, wat dieselfde vraag gevra het.

Lees Meer...

Wie beheer die weer?

01 Mei 2003Roderick C. Meredith (1930-2017)

Verlede somer het hewige veldbrande oor groot gedeeltes van die Amerikaanse Weste gewoed. Amerika beleef tans een van die ergste droogtes in dekades.

Lees Meer...

Volke in benoudheid

01 Mei 2003Mark Mandiola

Terrorisme het die verhoudings tussen volke drasties verander en die geopolitiese uitkyk omskep. Geprofeteerde gebeure, wat uiteindelik die hele wêreld sal oorweldig, is aan die toeneem. Geen nasie sal gespaar word van die dreigende Derde Wêreldoorlog nie, maar daar is wonderlike nuus wat voorlê na die traumatiese tye wat ons sal beleef.

Lees Meer...
^