http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Vra en antwoorde: Jesus gekom het om weg te doen met wet?

09 Januarie 2003LKG Redaksie

Die God van die Ou Testament wat “’n oog vir ’n oog” en “’n tand vir ’n tand” eis, blyk streng te wees. Is dit nie waar dat Jesus gekom het om weg te doen met Sy Vader se wet van wrede gebondenheid nie?

Lees Meer...

Persoonlik - Is u SEKER?

01 Januarie 2003Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die meeste mense gaan maar selfvoldaan deur die lewe met idees en oortuigings wat hulle nog nooit BEWYS het nie! Wanneer dit menings oor sportspanne of wie die wêreld se grootste politikus was, wie die mooiste aktrise is of dinge van daardie aard raak, is dit dalk nie te gevaarlik nie.

Lees Meer...

Wie is die geheimsinnige "Hoer" van Openbaring 17?

01 Januarie 2003Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wie is die geheimsinnige “Hoer” van Openbaring 17?

Lees Meer...

Bestaan daar 'n werklike duiwel?

01 Januarie 2003Richard F. Ames

Beïnvloed die wêreld van okkultisme ons jeug en ons hele samelewing toenemend? Is die duiwel werklik, en indien wel, hoe mislei hy die mensdom?

Lees Meer...

Bestaan daar ’n “Plan van God”?

01 Januarie 2003Douglas S. Winnail

Het u al ooit na u lewe en wêreldgebeure gekyk en gewonder: “Wat gaan wérklik aan? Wat beteken dit alles?” 

Lees Meer...

Die doel daarvan om “in Tale te Spreek”

01 Januarie 2003Phil Sena

Glo ons dat God altyd met ’n doel optree? Wanneer ons iets in die Bybel sien wat ons nie verstaan nie, soek ons dieper om die doel te vind? Dink ’n bietjie na oor die “spreek in tale” verskynsel soos dit in Handelinge 2 opgeteken staan. 

Lees Meer...

Moenie mislei word nie Bybelse beginsels om te keer dat u mislei word!

01 Januarie 2003Douglas S. Winnail

Een van die Bybel se duidelikste waarskuwings behels die gevaar van godsdiensmisleiding. Jesus sê: “Pas op dat niemand julle mislei nie. Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus!

Lees Meer...

Persoonlik - Ware Christene moet MOED hê

01 November 2002Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ware Christene het ’n besondere roeping waaraan hulle getrou moet bly tot die einde toe. Baie van diegene wat bereid is om die eer van God eerder as dié van mense te soek, sal moontlik deur onbeskryflike beproewings en vervolging gaan. Hulle sal definitief baie moed en vasberadenheid moet hê.

Lees Meer...

Sewe redes waarom Christus MOET terugkeer!

01 November 2002Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ons het nou ’n keerpunt in mensesake bereik! Namate traumatiese wêreldgebeure begin momentum kry en hul uitwerking op mekaar meer intens raak, moet en SAL ons SKEPPER ingryp!

Lees Meer...

Die Verborgenheid van Openbaring

01 November 2002Richard F. Ames

Dit is een van die beroemdste boeke wat ooit geskryf is, maar is steeds onverstaanbaar vir baie mense. Selfs baie Christene doen nie eens die moeite om dit te lees nie, want hulle voel nie in staat om dit te verstaan nie. Wat is hierdie beroemde boek? Dit is die boek Openbaring, ook bekend as die Apokalips, die heel laaste boek in u Bybel.

Lees Meer...
^