http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Deflasie

01 September 2016Dexter B. Wakefield

Kan u uself ’n wêreld voorstel waar banke u betaal om ’n lening te maak? Wat kan daarmee verkeerd wees? Die skokkende waarheid is dat deflasie u finansies en u toekoms kan ruïneer!

Lees Meer...

Putte sonder water

01 September 2016J. Davy Crockett III

Daar is ’n leegheid wat skadeliker is as enige opgedroogde opgaardam. 
Kan die samelewing ’n droogte van “lewende water” oorleef (Johannes 7:38)?

Lees Meer...

Koning Knoet en die Bron van Gesag

01 September 2016Adam J. West

Die somer van 2015 kenmerk die duisendste jaar sedert die Viking-inval in Engeland deur Knoet en die aanvang van sy veldtog om koning van Engeland te word. Watter lesse kan uit die legendariese lewe van koning Knoet geleer word? Op watter wyse maak Knoet se begrip van die ware Bron van Gesag ’n impak op ons siening van die wêreld se moderne politieke stelsel?

Lees Meer...

Die Werk van Sy hande: “Laat daar lig wees!”

01 September 2016Wallace G. Smith

Die Bybel begin met ’n toneel van goddelike mag: God se skepping van die wêreld rondom ons – en Sy aanvanklike uitspraak in daardie skepping is ’n verklaring wat diepgaande in sy eenvoud is en in die mag wat dit verteenwoordig: “Laat daar lig wees”  (Génesis 1:3)!

Lees Meer...

Vrae en antwoorde: Noag en Kanaän

01 September 2016LKG Redaksie

Onbeholpe grammatika behoort ons nie te verhoed om God se Woord te verstaan nie.

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: Die Verenigde Nasies op 70

01 September 2016Wyatt Ciesielka

Die 24ste Oktober 2015 is gekenmerk deur die 70ste herdenking van die stigting van die Verenigde Nasies, ’n internasionale liggaam wat strewe “om komende geslagte van die plaag van die oorlog te red” en om “geloof in fundamentele menseregte te bevestig” volgens die voorskrifte van hulle handves.

Lees Meer...

Is u hart in die “Werk”?

01 September 2016Richard F. Ames

Wat is u doel in die lewe? Het u enigsins ’n roeping, ’n doel, behalwe “oorlewing”? Baie mense in ons Westerse wêreld leef materialistiese en selfsugtige lewens. In teenstelling hiermee, het diegene wat werklik suksesvol in die lewe is, ’n doel bo en behalwe die eie ek! 

Lees Meer...

Die waarheid oor die hel

01 Julie 2016Richard F. Ames

Is biljoene mense besig om vir ewig in nimmereindigende pyniging te brand omdat hulle op die verkeerde plek of tyd gebore is? Ja, daar is ’n hel – asook ’n helse vuur – maar die waarheid is nie wat die meeste mense dink nie!

Lees Meer...

Churchill: ’n Leeftyd van leierskap

01 Julie 2016John Meakin

Vyftig jaar na sy dood en 70 jaar nadat hy Brittanje tot oorwinning gelei het in die Tweede Wêreldoorlog, neem Churchill se nalatenskap nog steeds ’n vername plek in. Wat kan ons van hierdie merkwaardige man leer?

Lees Meer...

Ek, mens?

01 Julie 2016William Williams

Verstaan die menslike wesens werklik hulle ware potensiaal in ons hoë-tegnologiese wêreld?

Lees Meer...
^