Die Groot Opdrag |
01 Mei 2012William Bowmer |
Hierdie bekende gedeelte uit die Evangelie van Mattheüs word dikwels die “Groot Opdrag” genoem. |
Lees Meer... |
Die raaisel van die huwelik opgelos |
01 Mei 2012Rod McNair |
Is die huwelik uitgedien? Is dit selfs toepaslik in ons moderne tyd? Hoekom tree mense nog steeds in die huwelik, ten spyte van so baie aanslae op hierdie eens kosbare instelling? Die Bybel gee kragtige insig wat u waardering van die huwelik kan verdiep! |
Lees Meer... |
Londen Roep: Vierhonderd jaar van die King James Bybel |
01 Mei 2012John Meakin |
Die mees invloedryke boek wat nog ooit in Engels geskryf is, gedenk sy 400ste bestaan hierdie jaar! |
Lees Meer... |
Bemeester stres |
01 Mei 2012Richard F. Ames |
Verander u stres na nood? Wonder u hoe u sal kan voortgaan om by te hou met die druk van die daaglikse lewe en die dolle pas van die wêreld rondom u? U mag dalk sewe kragtige Bybelse strategieë vir die oorwinning van stres, oorweeg. Kan ons as individue In hierdie tyd van oorloë, gevare, krisisse en rampe, vrede vind? |
Lees Meer... |
’n Islamitiese wind |
01 Mei 2012Dexter B. Wakefield |
Frustrasie, vernedering – dan wanhoop. Mohamed Bouazizi het probeer, om as ’n straatsmous, sy gesin te onderhou, toe Tunisiese polisie sy groentekarretjie en produkte gekonfiskeer het. |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: “onsterflike siel”? |
01 Mei 2012LKG Redaksie |
In die boek van Job lees ons: “Maar dit is die Gees in die mens en die asem van die Almagtige wat hulle verstandig maak” (Job 32:8). Later in die hoofstuk, sê Job: “... die gees in my binneste dring my” (vers 18). Verwys hierdie Ou-Testamentiese gedeeltes na God se Heilige Gees, of na ’n “onsterflike siel” binne-in menslike wesens? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte: Die ware Evangelie word verkondig! |
01 Mei 2012Douglas S. Winnail |
Die meeste belydende Christelike kerke vandag glo dat hulle die opdrag van Jesus volg, nl. “Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom” (Markus 16:15). |
Lees Meer... |
Persoonlik - Ware onderwys: Waar om dit te vind? |
01 Maart 2012Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Slegs ’n paar jaar gelede het die Wall Street Journal ’n artikel gepubliseer oor hoe eerstejaars by ons groot universiteite “geleer word”. Die artikel beskryf hoe sommige “eerstejaar oriëntasies” gestruktureer is in ’n aantal van ons Ivy League-kampusse. |
Lees Meer... |
Wanneer sal Christus terugkeer? |
01 Maart 2012Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Geprofeteerde eindtydse gebeure is besig om teen ’n toenemende tempo plaas te vind! Die wêreld wat u rondom u sien is besig om vinniger te verander as wat dit nog ooit voorheen in die menslike geskiedenis gebeur het. |
Lees Meer... |
’n Man sonder wraak? |
01 Maart 2012Rod McNair |
Op ’n koel en betrokke dag in Washington, DC, het die verkose President na vore getree na die spreker se tafel en hom gereed gemaak om die skare van nagenoeg 30,000 voor hom, toe te spreek. Dit was 4 Maart 1861 en Abraham Lincoln was ingesweer as die sestiende President van die Verenigde State van Amerika. |
Lees Meer... |