http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Protesoptogte, spoggery en verkondiging van deugde

01 November 2020Michael Heykoop

Sou dit nie wonderlik wees as u aan die wêreld kon demonstreer watter fantastiese mens u is deur net op sosiale media te plaas waar u eet of nie eet nie? Gegewe die huidige stand van polarisasie in ons samelewing ...

Lees Meer...

Opkoms en ondergang van nasies

01 November 2020Richard F. Ames

Die Chinese volk is weereens op pad na politieke en ekonomiese status as supermoondheid. Die eens groot Britse Ryk het verbrokkel en die Verenigde Koninkryk sal dalk nie eers “Brexit” oorleef nie. 

Lees Meer...

Hoe kan dit alles gratis wees?

01 November 2020Gerald Weston

“Wie is in beheer van die Wêreld van Môre  en Tomorrow’s World tydskrifte?” “Is dit regtig gratis?” en “Hoe kan u vir soveel televisie-uitsendings betaal en al u materiaal weggee sonder om geld te vra?”

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep: 5G – Revolusie of ramp?

01 September 2020Simon R.D. Roberts

Het u al van 5G gehoor? Indien u het, besef u wat dit inhou en wat dit vir u en u gesin mag beteken? Indien u ’n slimfoon gebruik en selfs al gebruik u dit nie – behoort u besorg te wees, want dit is baie waarskynlik dat 5G binnekort sal kom na waar u woon.

Lees Meer...

Ongelukkig vir altyd daarna?

01 September 2020Gerald Weston

’n Kommerwekkende nuwe poging is op pad om die verstand van kinders te verwar sodat hulle basiese beginsels verwerp van wat waar of vals is en wat reg of verkeerd is. Sosiale beplanners skryf ’n storie wat ontwerp is om u kinders van die werklikheid af te rokkel ...

Lees Meer...

Oorleef en floreer in tye van spanning

01 September 2020Richard F. Ames

Studies dui steeds daarop dat ons wêreld al hoe meer gespanne word. Die Bybel verskaf aan ons beginsels wat ons nie slegs help om die spanning te hanteer nie maar ook om karakter te bou.

Lees Meer...

Oorloë en gerugte van oorloë

01 September 2020Roger Meyer

Oorloë en gerugte van oorloë. ’n Mens kan nie die geskiedenis van die mens ondersoek sonder om te lees oor eindelose konflikte, stam-massamoorde en nasies wat oorlog voer nie.

Lees Meer...

Is Europa besig om vir oorlog voor te berei?

01 September 2020Rod McNair

Europa is toenemend besig om sy eie vermoë vir oorlogvoering uit te brei.
Watter faktore is besig om hierdie verandering in die hand te werk en watter impak sal hierdie tendens op die wêreld hê?

Lees Meer...

Die rit is byna verby

01 September 2020Gerald Weston

’n Goeie vriend, wat nou reeds oorlede is, het my eendag vertel dat ’n paar van sy vriende van die noorde hom gedurig gespot het oor sy Noord Carolina aksent. “Ek verstaan dit nie”, het hy met sy plattelandse wysheid gesê. “Almal kom tog van een of ander plek af”.

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Die geskiedenis se belangrikste keerpunt

01 September 2020Douglas S. Winnail

In hierdie reeks artikels van “Keerpunte” het ons deurentyd ’n belangrike ontbrekende dimensie in ons moderne wêreldbeskouing asook ons begrip van geskiedenis ondersoek.

Lees Meer...
^