http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

VIGS kan stopgesit word

01 September 2019Scott D. WInnail

’n Groot deel van die Westerse wêreld het vergeet van HIV hoewel dit steeds voortgaan om miljoene lewens te verwoes. Daar is egter ’n gewaarborgde manier om dit vir ewig te beëindig.

Lees Meer...

Indien ek ’n ryk man was

01 September 2019Brian Pomicter

Wat is u beste belegging? Wát as geld geen probleem was nie? Wie het nog nie hierdie vraag van ’n vriend of kennis gehoor nie? Wat sou u antwoord wees? Sou u besluit om te reis, ’n huis te koop of u verband af te betaal? Sou u “partytjie-mal” word of sal u ’n aansienlike bedrag in die bank belê?

Lees Meer...

Vyf Profesieë vir die Midde-Ooste

01 September 2019Richard F. Ames

God se Woord identifiseer die Midde-Ooste as die belangrikste ligging vir eindtydse konflikte wat sal lei tot die Wederkoms van Jesus Christus om Sy Koninkryk te vestig. Hierdie vyf profesieë vir die Midde-Ooste beskryf gebeurtenisse wat moet plaasvind voor die Wederkoms – gebeurtenisse waarvoor u behoort uit te kyk!

Lees Meer...

Ontwerp dui op doel

01 September 2019Gerald Weston

Baie mense dink dat met soveel sterrestelsels, soveel sterre en soveel planete daar buite, lewe êrens anders in ons heelal moet bestaan. Waarom het ’n intelligente Wese ons op hierdie spesiale plek geplaas? Min mense bestee tyd daaraan om die antwoord te probeer ontdek. 

Lees Meer...

Die werke van Sy Hande: Die Seekat - ’n Buite-ruimtelike wese in ons oseane?

01 Julie 2019Wallace G. Smith

Glo dit of nie, sommige wetenskaplikes beweer dat die seekat nie oorspronklik van die aarde is nie! Wat kan ons van hierdie merkwaardige dier leer?

Lees Meer...

Wat is vir Duitsland geprofeteer?

01 Julie 2019Rod McNair

Duitsland het onbetwisbaar die invloedrykste nasie in Europa en een van die magtigste nasies in die wêreld geword. Kan Bybelprofesie ons inlig wat om te verwag wanneer Duitsland van die skaduwees van sy verlede wegdraai om die toekoms aan te durf? Wat wag vir hierdie groot nasie? Watter rol sal dit in die eindtyd speel? U behoort te weet!

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep: ’n Beter “rewolusie”!

01 Julie 2019John Meakin

Baie mense het onlangs Karel Marx se geboorte sowel as sy radikale idees herdenk. Was sy rewolusie egter dít wat die wêreld regtig nodig het?

Lees Meer...

“Giftige manlikheid” of manlike leierskap?

01 Julie 2019Lawrence Taylor

Die afgelope twee jaar was daar ’n toenemende aanslag op die idee van goddelike manlikheid. Die begrip van wat manlikheid is en die noodsaaklikheid daarvan word voortdurend bespreek.

Lees Meer...

Aborsie: Die ware storie (Deel 2)

01 Julie 2019Gerald Weston

Die aantal mense wat die waarheid omtrent aborsie besef word al hoe meer. Is daar hoop vir diegene wat reeds die fout gemaak het om ’n aborsie te hê?

Lees Meer...

Die toekomstige een-wêreldregering

01 Julie 2019Richard F. Ames

Bybelse profesieë vertel aan ons dat ’n eindtydse wêreldmoondheid die wêreldhandel, internasionale politiek en militêre mag sal oorheers en die mensdom tot op die randjie van algehele selfvernietiging sal lei. Dit sal egter nie die soort wêreldregering wees wat die samesweringsteoretici verwag nie en dit sal gevolg word deur selfs ’n groter regering wat uiteindelik ware vrede na die hele wêreld sal bring!

Lees Meer...
^