http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Vrae & Antwoorde: Hasies, eiers en ... Jesus Christus se opstanding?

01 Maart 2021LKG Redaksie

Watter verband is daar enigsins tussen kleurryke eiers en hasies en Christus se dood en opstanding?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Die breinlose genialiteit van die seespons

01 Maart 2021Gary Molnar

Die “geringgeskatte” diertjies kan soms die merkwaardigste kompleksiteit besit! Die nederige seespons is so ’n kreatuurtjie. Tog is hierdie eenvoudige diertjies nie so eenvoudig nie. Sponse is ’n merkwaardige voorbeeld van God se briljante skeppingsvermoë.

Lees Meer...

Wat beteken “laat u koninkryk kom”?

01 Januarie 2021Gerald Weston

“Die Onse Vader” is vir baie mense bekend, maar hoeveel mense wat dit herhaal, verstaan wat hulle eintlik bid?

Lees Meer...

Sewe tekens van die Wederkoms

01 Januarie 2021Richard F. Ames

Jesus Christus sal terugkeer! Terwyl baie mense beweer dat ons nie kan weet wanneer Hy sal kom nie, gee die Bybel duidelike tekens aan ons wat vir ons aandui dat die tyd naby is.

 

Lees Meer...

Die wonderwerk by Midway

01 Januarie 2021Douglas S. Winnail

Die belangrikste vlootoorwinnings in die geskiedenis is gedurende die Tweede Wêreldoorlog beleef. Watter belangrike waarheid word deur geskiedkundiges en Hollywood geïgnoreer wanneer hulle die verhaal van Midway vertel?

Lees Meer...

Die sonde van vooroordeel, voortrekkery en partydigheid

01 Januarie 2021Roger Meyer

Die Westerse media gebruik dikwels onnadenkend die woorde vooroordeel en partydigheid. Die woord vooroordeel beskryf ’n partydige en negatiewe gesindheid teenoor ’n ander persoon of groep mense en die gevolg daarvan is gewoonlik onverdraagsaamheid en openlike vyandigheid teenoor hulle.

Lees Meer...

Dagga – wonder geneesmiddel of slangolie

01 Januarie 2021Gerald Weston

Dagga is omstrede. Hoekom? En waarom ondersteun mense wat nie belangstel om bedwelmd te raak nie, dit nou skielik? Baie van die antwoorde behels wat dikwels “medisinale marihuana” genoem word. Wat behoort ons te weet oor hierdie voortdurend ontwikkelende onderwerp?

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep: “God save the Queen!” [God beskerm die koningin!”]

01 Januarie 2021Peter Nathan

Dié aankondiging word nog steeds tydens amptelike byeenkomste gehoor, maar maak ’n baie wêreldlike Verenigde Koninkryk nog ruimte vir God? Wat hou die toekoms in?

Lees Meer...

Vrae & Antwoorde: Is ek behoorlik gedoop?

01 Januarie 2021LKG Redaksie

Ek is jare gelede gedoop. Ek het aanvanklik toe ek u tydskrif en beeldsendings oor die noodsaaklikheid van doop gesien het, aanvaar dat dit dus nie op my van toepassing is nie. Nadat ek nou u literatuur gelees het, begin ek wonder of ek behoorlik gedoop is. Hoe kan ek weet?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Wat op aarde is “kwantum-oorheersing”?

01 Januarie 2021Wallace G. Smith

Dit was wêreldwyd in hoofopskrifte aangekondig, maar wat beteken dit enigsins? Watter impak kan hierdie prestasie vandag in ons lewens hê?

Lees Meer...
^