http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Die hantering van beproewings

01 September 2007Douglas S. Winnail

Hoekom is die lewe met tye so moeilik? Vir ’n kind wat geseën is met ’n liefdevolle en beskermende familie-omgewing is elke dag ’n nuwe avontuur en omtrent elke nuwe ondervinding veroorsaak opgewondenheid.

Lees Meer...

Persoonlik - Godsdienstige verwarring

01 Julie 2007Roderick C. Meredith (1930-2017)

Waarom  heers daar deesdae soveel godsdienstige verwardheid?

Lees Meer...

Is u bereid om te verander?

01 Julie 2007Roderick C. Meredith (1930-2017)

U eie lewe hang in die volgende paar jaar af van u bereidwilligheid om te verander! U ewigheid hang af van wat u met die waarheid doen wat onthul word.

Lees Meer...

Wie is die Dier?

01 Julie 2007Richard F. Ames

Die boek Openbaring in u Bybel, is vir die meeste mense 'n raaisel. Dit is vol buitengewone beeldryke en geheimsinnige figure. Een van hulle, is 'n “Dier” wat die toekoms van die wêreld sal verander.

Lees Meer...

EVOLUSIE: Feit of fiksie?

01 Julie 2007John H. Ogwyn (1949–2005)

In die bykans 150 jaar sedert dit die eerste keer in 1859 gepubliseer is, is sekerlik bewys dat Charles Darwin se Origin of the Species een van die invloedrykste boeke van ons tyd is.

Lees Meer...

Het Jesus die Sabbatsgebod oortree?

01 Julie 2007Rod Reynolds

Feitlik enigiemand wat aan Christendom blootgestel is, weet dat Jesus Christus in 'n milieu grootgeword het wat deurdrenk was met Ou Testamentiese skrifture; Hy het dit geken, aangehaal en daarvolgens geleef.

Lees Meer...

Die antwoord op onverhoorde gebede

01 Julie 2007Richard F. Ames

Bid u gereeld? Wanneer u bid, verwag u 'n antwoord?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Waarom verkondig u tydskrif die Koninkryk van God en nie bloot Christus as persoon nie?

01 Julie 2007LKG Redaksie

In Handelinge 8, waar ons lees dat Filippus die evangelie aan die Samaritane verkondig het, lees ons hy het “Christus aan hulle verkondig” (vers 5). Waarom verkondig u tydskrif dan die Koninkryk van God en nie bloot Christus as persoon nie?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Geestelike Blindheid was Voorspel

01 Julie 2007Douglas S. Winnail

Waarom is die Bybel vandag vir die meeste mense 'n raaisel? Waarom ontwikkel belydende Christene, wat almal tog dieselfde Bybel lees, soveel verskillende idees oor die  leerstelling?

Lees Meer...

Persoonlik - Bybel-onkunde: ’n Werklike probleem!

01 Mei 2007Roderick C. Meredith (1930-2017)

Miljoene mense, regdeur die Westerse wêreld, het The Da Vinci Code gelees. Miljoene mense het onlangs die fliek gesien wat op die novelle gebaseer is. Dit rig 'n uitdaging aan die geloof van baie kerkgangers, en dit verwar miljoene mense oor wat die Bybel werklik sê!

Lees Meer...
^