http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2024


ROEP uit die keel, hou nie terug nie

Gerald Weston

Die Bybelse profete is selde deur die mense van hulle tyd waardeer. Ja, daar wás tye wat sekere individue en groepe hulle waardeer het, maar op die ou einde het baie profete onder martelaarskap gely – net soos Jesus Christus, die enigste volmaakte mens wat ooit in die vlees hierdie aarde bewandel het. Waarom? 

Lees Meer...

Vier verborge waarhede van Johannes 3:16

Richard F. Ames

Johannes 3:16 is waarskynlik die gewildste vers in die Bybel. Net ’n paar mense verstaan die diepsinnigheid en die ware omvang van hierdie vers.

Lees Meer...

Ons wonderlike ronde aarde

Wallace G. Smith

 

Die idee dat die aarde plat is het die afgelope jare verrassend baie aandag ontvang. Die Bybel dui nêrens aan dat die aarde plat is nie.

Lees Meer...

Israel se seun en Amerika se toekoms

Rod McNair

Een man se antieke oorwinning van teëspoed openbaar die toekoms van moderne nasies terwyl hulle die uitdagings van ons huidige tyd in die gesig staar.

Lees Meer...

Leef nie deur kunsmatige intelligensie (K.I.) leuens nie

Wallace G. Smith

Kunsmatige Intelligensie se vermoë om die werklikheid na te boots is besig om vinnig toe te neem. Is ons besig om die volgende tegnologiese rewolusie te nader?  

Lees Meer...

Gebarste reënbakke

J. Davy Crockett III

“Gaan Groen” is hoogmode noudat sukkelende ekonomië en brose ekosisteme reg oor die aarde die noodsaaklikheid besef van bewaring en herbenuting. Mense in welvarende Westerse lande gebruik deesdae items wat hul vroeër onnadenkend sou weggooi, vir ’n ander doel of laat dit herbenut.

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Die merkwaardige bewer

Stuart Wachowicz

Vir meer as honderd jaar was daar op byna elke Kanadese 5-sent stuk die beeld van ’n knaagdier van ongeveer 27 kilogram. Sommige Kanadese bevraagteken waarom hulle nasie ’n geldstuk met ’n knaagdier daarop munt, in plaas van dalk ’n manjifieke ysbeer. Castor Canadensis – die bewer – seëvier nogtans.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Is Jesus Christus ’n geskape wese?

LKG Redaksie

Vraag: Sommige groepe wat hulleself Christene noem, verkondig dat Jesus Christus ’n geskape wese is. Is Hy geskape of bestaan Hy van ewigheid af?

Lees Meer...
^