http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2025


Die goeie lewe

Gerald Weston

Dit is natuurlik om ’n gemaklike lewe, sonder pyn en hartseer te verlang. Wie wil nie ’n maklike lewe hê nie? Is ’n lewe van ononderbroke gerief, gemak en vermaak die beste lewe? Watter lewenswyse bring die grootste belonings?

Lees Meer...

Die “Goeie Nuus” Evangelie

Richard F. Ames

Jesus Christus het ’n Evangelie van goeie nuus verkondig – dít is wat “Evangelie” in werklikheid beteken. Wat is dan die goeie nuus wat Hy verkondig het?

Lees Meer...

O Kanada: Kanada se opioïedverslawing

Michael Heykoop

Terwyl die land van die esdoring halsoorkop in ’n fentanielkrisis ingedompel is, beskryf God se geïnspireerde Woord ’n weg hoe om die verslawing aan dwelmmiddels te oorkom.

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Lig in die donker

Bryan Fall

Die verduideliking van bioluminesensie is ’n reuse taak vir evolusioniste – maar dié merkwaardige verskynsel werp lig op die bewys van ’n Meesterontwerper.

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep: God se voortgesette werk in die VK

Simon R.D. Roberts

Hierdie tydskrif wat u tans besig is om te lees is ’n voortsetting van God se Werk waarin ’n “roof”-radiostasie aanvanklik ’n belangrike rol gespeel het.

Lees Meer...

Die chaos van ’n grenslose wêreld

Wallace G. Smith

Terwyl immigrasie die wese van ons lewensbestaan in die Westerse lewe uitmekaar skeur, openbaar die Skrif ons Skepper se visie oor hoe die mensdom op die aarde behoort te leef.

Lees Meer...

Gebruik die geskiedenis as instrument

Mark Sandor

Een tragedie van ons huidige tydperk is die verwaarlosing van die geskiedenis. Op die persoonlike en akademiese vlak het die samelewing so behep geraak met die híér en nóú, dat feite en lesse van die geskiedenis dikwels geïgnoreer of verontagsaam word. Hoe ver terug kan u u geslagsregister naspeur – dit wil sê u “persoonlike geskiedenis”?

Lees Meer...

PAASFEES SE VYF FATALE FOUTE

Wyatt Ciesielka

Beplan u om hierdie jaar na ’n sonsopkoms-diens tydens Paasfees te gaan? Indien u Jesus werklik liefhet, sal u dit nie doen nie.

Lees Meer...

VRAE EN ANTWOORDE: Behoort ons tot God die Vader of tot Jesus Christus te bid?

LKG Redaksie

Behoort ons tot God die Vader of tot Jesus Christus te bid?

Lees Meer...
^