http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Julie - Augustus 2024


Slagoffers van ons eie sukses

Gerald Weston

Sukses beteken nie vir almal dieselfde nie. Vir baie mense beteken sukses om ’n gelukkige lewe te lei, ’n lewe met genoeg geld om die dinge te doen wat ’n mens graag wil doen. Vir sommige mense beteken dit ’n huwelik en kinders, wat meestal dan ook kleinkinders insluit.

Lees Meer...

Planeet Aarde – U erfenis

Richard F. Ames

U erfenis – Jesus Christus sê dat die sagmoediges die aarde sal beërwe. Wat beteken dit vir diegene wat ’n verwagting het om na die hemel te gaan?

Lees Meer...

Die Vangstrik van pornografie

Rod McNair

Pornografie is besig om die wese van die Westerse wêreld te verrot – en nog meer. Daar is egter hoop vir u al is u daaraan verslaaf.

Lees Meer...

Kan u ’n vervalsing raaksien?

Wallace G. Smith

Baie mense word bedrieg deur vervalste geldnote en nóg meer mense word mislei deur vals Christelikheid. Kan u dit herken?

Lees Meer...

Sewe tekens van die eindtyd Antichris

Wallace G. Smith

Herkenning van die Antichris sal binnekort ’n saak van lewe of dood wees. Die meeste mense sal hom nie herken nie. U sal dit egter kan doen!

Lees Meer...

’n Les van my hond

Lawrence Taylor

Daar is tye wanneer ek dink my hond kan dalk slimmer as ek wees. Ek is seker dat die meeste honde-eienaars die een of ander tyd so voel en ek het beslis een aand so gevoel toe sy my gehelp het om ’n waardevolle lewensles te leer.

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Die natuur se mikrovlieër

Bryan Fall

Wat het ’n klein ingewikkelde skepping van God in gemeen met SpaceX en sy massiewe Falcon 9-vuurpyl?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Maak ons woordkeuses regtig saak vir God in ons toenemend onbeskaafde samelewing?

LKG Redaksie

Ek verstaan dat dit nie beleefd is om “vloekwoorde” te gebruik nie, aangesien baie mense dit as vulgêr en aanstootlik beskou. Waarom maak sommige mense egter beswaar teen sulke oënskynlik onaanstootlike uitroepe soos “hene”, “henetjie tog”, “jiri”, “jisis” of “jislike”? Dit is sekerlik verkieslik bo die kru en vulgêre woorde wat sommige mense in pleks daarvan sou gebruik. Is ek verkeerd?

Lees Meer...
^