Ja of nee? |
01 Maart 2014J. Davy Crockett III |
Volg u Christus se vermaning wanneer u ’n eed aflê? |
Lees Meer... |
Die werke van Sy hande: Hoe oud is die aarde? |
01 Maart 2014Wallace G. Smith |
In ons wêreld word die wetenskap en die Bybel voortdurend teen mekaar afgespeel en dit is waar dat daar beslis belangrike vrae is wat opgelos moet word. |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Die kruis |
01 Maart 2014LKG Redaksie |
Die kruis is een van die mees erkende Christelike simbole in die wêreld, maar waar kom dit vandaan? Het Christus se dissipels dit gebruik? |
Lees Meer... |
Profesieë neem gestalte aan: Onheilspellende neigings in Israelitiese nasies |
01 Maart 2014Douglas S. Winnail |
Wat hou die toekoms in vir die Verenigde State, Brittanje, Australië, Kanada, Nieu-Seeland, Suid-Afrika en die ander Engelsprekende nasies van Britse afkoms – die sogenaamde “Anglo-Saksiese” nasies van die wêreld? Wat hou die toekoms in vir die Midde-Oosterse nasie, Israel? |
Lees Meer... |
Persoonlik - Wat is regtig agter “klimaatsverandering”? |
01 Januarie 2014Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Direk nadat die orkaan Sandy New York en New Jersey getref het, het New York Stad se burgemeester, Michael Bloomberg, gesê dat “klimaatsverandering” die “nuwe normaal” gaan word. |
Lees Meer... |
Groot “opstand” net om die draai! |
01 Januarie 2014Roderick C. Meredith (1930-2017) |
U Bybel waarsku van ’n tyd, aan die einde van hierdie huidige tydvak, wanneer byna die hele wêreld verenig sal word in opstand teen God Self! Wat sal u doen wanneer daardie tyd aanbreek? |
Lees Meer... |
Die geheimsinnige merk van die dier |
01 Januarie 2014Rod McNair |
Die boek van Openbaring beskryf ’n geheimsinnige “merk” wat die navolgers van ’n valse Jesus Christus sal identifiseer. Sal u die merk aanneem? Het u reeds? Wat is dit? |
Lees Meer... |
Bid daaroor! |
01 Januarie 2014Richard F. Ames |
Het u probleme wat u skynbaar nie kan oorkom nie? Voel u alleen in u stryd? Moenie die krag van gebed wat u lewe kan verbeter verwaarloos nie! |
Lees Meer... |
Nie vra nie? |
01 Januarie 2014Brian Pomicter |
Is dit realisties om te hoop vir ’n wêreld van vrede, vryheid en welvaart? |
Lees Meer... |
Waak en waarsku: Glo u “die leuen” |
01 Januarie 2014Wyatt Ciesielka |
Die Bybel waarsku: “Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom”. Vandag sien ons dat elke soort gevaar besig is om oor die hele wêreld toe te neem. |
Lees Meer... |